
KLINKERSTEEN BETONMURE

Klinkersteen Betonmure is ‘n alternatief vir ‘n steenmuur want dit is nie soveel moeite en gemors soos om ‘n gewone steenmuur op te rig nie. Die een kant van die betonmuur is klinkersteen en die ander kant het ‘n grys Louvre afwerking. Die hoogtes reeks vanaf 1.2 meter to 2.4 meter.

LOUVRE BETONMURE

Louvre Betonmure is idiaal vir grensmure. Daar is twee verskillende tipes Louvre betonmuurpatrone om van te kies, naamlik die 2 Louvre betonmuur (6 duim) of die 3 Louvre betonmuur (4 duim). Die hoogtes reeks vanaf 0.9 meter to 2.4 meter.

GROOTSTEEN BETONMURE

Grootsteen Betonmure is idiaal vir grensmure. Daar is ‘n patroon op die gesigkant van die paneel wat dit laat lyk soos groot bakstene. Die hoogtes reeks vanaf 0.9 meter tot 2.4 meter.

BETONMUUR VERLENGINGS

Betonmuur verlengings is ‘n alternatief vir die oprigting van ‘n nuwe of hoër muur. As jy ‘n stabiele bestaande betonmuur het wat te kort is, kan ons dit hoër maak deur dit met een (300mm) of twee (600mm) betonmuurpanele te verleng.

LEMMETJIESDRAAD

Lemmetjiesdraad (Byvoeging) kan bo-op Betonmuur geinstalleer word (slegs as ‘n bygevoegde funksie SAAM MET Betonmuur installasie en/of herstelwerk) vir ekstra sekuriteit.
WAT ONS DOEN
As gevolg van ons jare se ondervinding, eerstehandse kennis en groot sukses, is ons vol vertroue dat ons betonmuurprodukte, opgerigte betonmure en staal palisade heinings ons kliënte baie lank sal hou.
ARTIKELS
Leer meer oor ons en ons betonmuurprodukte en -dienste.
What We Are About
What We Are About Family Man Concrete Walls is based in Pretoria, Gauteng and we erect concrete walls is the greater Pretoria and Bronkhorstspruit area. We specialize in a wide variety [...]
Precast Concrete Walls versus Poured Concrete Walls
Precast Concrete Walls versus Poured Concrete Walls Precast concrete walls have been used in commercial building projects for years and are now being used more often in residential pro [...]
Concrete Walls
Concrete Walls Precast concrete foundation and wall panels can take many forms. Some consist of steel-reinforced concrete ribs that run vertically and horizontally within the panels. O [...]